Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Philip & Ankia

Post 51 of 57
Philip & Ankia

20 Maart 2010

Ek het die ongelooflike vooreg gehaad deel te kon wees van Ankia se pragtige dag, Ankia was beeldskoon!!!  Wow!!!! DIt was vir my die mooiste rok wat ek nog ooit gesien het!!!!

Ankia het soos n feetjie prinses gelyk. Met haar ongelooflike natuurlike skoonheid, het dit perfek by hulle pragtige troue, wat se tema: Fees in die bos” was.

Maar meer, die mooiste hart, en almal wat rondom haar was, is so lief vir haar. Loer na die pragtige fotos:

Service providers:

Photographer: Graeme Robinson and Joanne Markland
Make up: Alicia Buckle
Hair: Robyn Hill from strange love
Dress: Elizabterh Stockenstrom
Venue: La Pineta Restaurant ( Forest 44)

 

 

Menu