Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Moira Lotz – Beloftebos – 8 April 2017

Post 12 of 69

Wat ‘n sonstraal bruid!   Moira se liefde en geluk het uit haar geskyn, en dit was maklik om haar soos ‘n prinses te laat lyk op haar troudag!   Alicia het met natuurlik kleure en net ‘n tikkie “sparkle” ‘n make-up look ontwerp wat Moira se skoonheid net gekomplimenteer het!

Venue: Beloftebos

Photography: To be confirmed

Dress: To be confirmed

Make-up & Hair: Alicia Buckle

, , , , ,

Menu