Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Featuring on kykNET Bruilof

Post 54 of 54
Featuring on kykNET Bruilof

Bruilof sê: “Ons gesels oor die dieper aspekte van die seremonie terwyl Odette Gomes die strooimeisies en bruidsmoeder se uitrustings regkry vir ‘n finale passing, en goeie fee Alicia Buckle haar indrukwekkende slag wys met die grimeerkwas. Ons eet dubbel so baie en dubbel so lekker in Two Chefs se kombuis, en ons kuier by ‘n venue wat so groen van karakter is soos die wingerdlande waarin dit gewortel staan.”

Menu