Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

The Pretty Blog – Team Shoot

Project 19 of 27

Ons almal kyk elke dag na The Pretty blog, ek weet dit is “gesave” op my home page van my rekenaar, en kry elke dag die mees ongelooflikste idee & inspirasies.

Hierdie jaar was soooo ongelooflike jaar vir The Pretty blog, en hulle het in so baie maniere gegroei, kani wag vir als wat hierdie jaar nog kom nie.  Dit gaan great wees!!

Dit was so lekker en soos altyd so groot vooreg om deel te kon wees van die pragtige shoot.

Die Pretty Blog span: Christine Meintjes, Nicola Pretoruis, Carla van Heerden

Photography: Tasha Seccombe
Hair & Make-up: Alicia Buckle, Ida Webster

,

Menu