Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Sarie Bruid Shoot

Project 17 of 24
PrettyBlogDie Sarie bruid shoot…..Al wat ek kan se is: Dit was die Beste beste dag van my loopbaan, in al die 9 jaar wat ek hare en make up doen…… Beste hare en make up dag ooit!!!!!!
Die tema was “Dreamy blush and Cream” Ek het die tema vir die make up van n “English Rose Look” gekry, en het so lekker met die skakerings van pienke en pers en bruine met bietjie goud
                      gespeel. Ek dink vandag was ek in die hemel!!!! Dit was n droom dag!!! Read more about the shoot on The Pretty Blog

Photography: Christene Meintjes
Venue: Tea under the trees – Paarl
Magazine: Sarie Bruid
Video: Watch the video
Make-up & Hair: Alicia Buckle

, ,

Menu