Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Pretty Blog – Bridal Workshop

Project 18 of 24

Hierdie workshop was gehou vir “Brides to be”. Dit is elke detail wat jy moet weet om jou troue te beplan: van die venue, tafel versierings, blomme, stoele, stoel covers, na die ligte, kandelare, na die kos, en terug na die fotograaf, videograaf, rok ontwerper,  en na die skoene.

En natuurlik waar ek ingekom het, die make up en voorbereiding vir die groot dag.

Die inligting was amazing, met Iaan van Niekerk, Christine Meintjes, Anna H – Anneke Roux, Nicola Pretorias van Pretty Blog self, Lace Blossom vir trou rokke en nog baie meer. So as jy dit weer op Pretty Blog sien adverteer, skryf asb in!!!!

The Pretty blog team: Christine Meintjes, Nicola Pretorius
Behind the scence photos: Yolandi Marx
Model: Liezel de Plooi

,

Menu