Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

New Years Inspiration

Project 15 of 27
PrettyBlogDit was vir my sooooo wonderlik en so groot vooreg en eer om deel te kon wees van hierdie pragtige nuwe jaar “party” shoot.
Alles was net sooo mooi!!!!   Nicola het vir my n paar hairstyles en makeup voorbeelde gegee, en ons kon so lekker speel!!!  Die modelle was beautifull, en elkeen se “look” het so mooi bymekaar gekom, met die kleure, en die hare en make up.

My Idee vir die hare was bietjie meer modern, en die make up het ons gegaan vir n goud, bruin, bronze smokey eye, of n “nude eye” met pienke!!!  Read more about the shoot on The Pretty Blog

Photographer: Christine Meintjes
Styling : Anneke Roux & Nicola Pretorius
Venue: Landtscap
Accessories : Two on Toast
Gold Earrings & Hairpin : Anomali
Clothes & Accessories : Lily Boutique
Make-up & Hair: Alicia Buckle

,

Menu