Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Nadine & Bernard

Project 10 of 24

DIt was n fees om Nadine te make up!!!

Van al my troues, bly Nadine se hare en make up my gunsteling!!!

Haar tema was so romanties, met Elizabeth Stockenstroom se pragtige rok, kon ek bietjie meer speel met n smokey eye, maar met n plum en sjampanje en bietjie broze in kleur.

Ek is mal oor hoe haar make up en hare met die rok uitgekom het, die prentjie was sooo mooi, sy het vir my soos n prinses gelyk, n beeldskone bruid.

DIt gemeng met Nikki se fantastiese fotos, is dit een van my mees gunsteling troues ooit.

Photography: Nikki Meyer
Bride: Nadien Gordon
Venue: 401 Rozendal
Wedding Coordination: I DO

Menu