Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Nadim & Tamlin

Project 25 of 27

PrettyBlog

Ohhh ek was soo opgewonde toe Lauren my mail met die tema van die shoot!!! En het dadelik ingestem om deel daarvan te wees. My insperasie vir die hare en make up was n 1920 “look” en het perfek ingepas met die hele “vintage” gevoel.  Sjoe dit was n pragtige shoot, en ek is mal oor die photos!!!

Photographer:
Lauren Kriedemann, Christine de Conning
Venue: Langkloof Rose Farm
Hair & Make-up: Alicia Buckle

Related Projects

Menu