Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Minke & Henko

Project 8 of 26

Ohhh, julle sal hierdie phototjies van Minke nog baie sien, dit is een van my mees gunsteling troues!!!

Als van hierdie troue was perfek, en so baie detail!!!

Minke het die mooiste styl, en het so baie detail tot als gebring. Dit maak dat Rock Heaven farm in Elgin my gunsteling trou venue. Dit is onsaglik mooi!!!

Minke, het presies geweet wat sy in gedagte het vir haar make up en hare, en dit was n fees om dit vir haar te doen,  ek was sooooo trots op die hare en make up, en ons het tot die voorblad van Bello Brides gemaak.

Sooo trots!!!

Photography: Cari Eksteen
Venue: Old Mac Daddy/ Rock heaven Farm – Elgin
Make-up & Hair: Alicia Buckle

 

Menu