Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Melody & Christoph

Project 7 of 24

Baie dankie aan Christine wat hierdie pragtige bruidjie na my toe verwys het, dit was soooo groot vooreg om deel te kon wees van Melody en Christoph se groot dag.

Ek het n roadtrippe gemaak Grootbos toe, die aand voor die troue,want Melody en Christoph was hier van Duitsland, en het net voor die troue afgekom,  ons het n vinnige trialtjie gedoen, en dit was so maklik, Melody is beeldskoon. En het presies geweet wat sy wil he, en waarvan sy hou!!

Dit was die mees romantiese troue waar ek nog ooit was (ja, ek het myself troue toe genooi)

Dit was net hulle 2, so romanties, en intiem, op die strand onder die mooiste sonsondergang. Met net n paar service providers in die agtergrond.

Ek dink soms; Is dit nie die regte manier om te trou nie?

 

Photography: Christine Meintjes
Venue:Grootbos
Make-up & Hair: Alicia Buckle

Menu