Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Marius & Nicola

Project 14 of 27

Toe Nicola my kontak om haar hare en make up te doen, het dit gevoel asof ek haar al ken. Sy het van my en Pieter se trou fototjies gebruik vir Rhebokskloof se advertensie. Maar toe ek Nicola op die trial “regtig” eers ontmoed het, het dit gevoel asof ek haar al so lank ken, en dit het gevoel asof ek n vriendin se hare en make up doen.

Dit  was vir my sooo lekker om deel te kon wees van Nicola se spesiale dag, soos julle haar in die fotos sien, dit is presies soos sy altyd is, sy lag die heeltyd, wat n fees om in haar geselskap te wees!! Ek was soo gelukkig met haar hare en make up, sy het vir my soos n prinses uit n sprokie gelyk.

En dan natuurlik die fantastiese rok, was beautiful!!!

Photography: Janie B
Location: Bredasdorp, Overberg
Rok: Alana van Heerden, van Alana Fashion Design
Make-up & hair: Alicia Buckle

Menu