Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Leef Magazine – Misi Overturf

Project 22 of 27

Leef tydskrif is een van my groot liefdes, ek sal altyd my dagboek so probeer beplan, dat ek wel deel kan wees van `n leef shoot. Vir my is dit n wonderlike tydskrif, so baie opbouende leesstof, interessante stories, die mooiste fotos, die boek raak net so baie mense se harte.

Die leef span doen dit reg….Hulle is so lief vir Jesus, hulle bid vir hul boek, vir die regte stories op die regte tyd, en hulle bid vir hul lesers.

Ek is so trots om deel te kan wees van leef.

(Misi Overturf, dekor-en-leefstyl konsultant van Woodstock, wys haar somerstyl in Kalkbaai se hawe.)

Model: Misi Overturf
Photography: Hanneri De Wet
Magazine: Leef Magazine

,

Menu