Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Leandra & CT

Project 6 of 26

Leandra, was een van die mooiste vrouens wat ek nog ooit gesien het!!!!!

Sjoe, sy is beeldskoon!!!! Ek was sooo opgewonde om haar make up te doen, sy wou die makeup saggies he, maar tog daar.

Ek het gespeel met n mengsel van bruine, beige, taupe en goud. Asook die Blusher en bronzer was n sagte bruin kleur.  Ek was so gelukkig met eind resultaat.

Leandra het n oggend troue gehaad op webersburg, Ek en my span het lekker vroeg opgestaan , en 4 uur met almal se hare en make up begin, n koppie koffie, en die naggeluitjies steeds in die agtergrond, wat n spesiale dag.

Photograph: June Joubert
Venue: Webersburg
Make up & Hare: Alcia Buckle & Jemma Bruton

 

Menu