Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Karina & Wardo

Project 8 of 24

Ohhh eerstens moet ek begin en se: Karina se rok is vir my DIE mooiste trou rok!!!

Karina het reggemaak by Holden Manz, en hulle het vir ons hulle Joga kamer gegee wat n spier wil studio was, met baie vensters!! My droom “studio” vir eendag!!!

Karina, het fantastiese styl, soos julle kan sien, en met ons trial kon ek vining sien waarvan sy hou, en dit was net daai ietsie anders, ek het nog nooit die styl van haar hare vantevore gedoen nie, nou is dit my gunsteling haarstyl.

Met haar make up, het ek terug op haar bruin oe en hare gegaan, met die gedagte en dat haar rok, n sagte pienk ondertoon het.

Met dit het ek gegaan vir n sjampanje, plum en pienk make up, en dit het sooo mooi uitgekom. Happy happy!!!!

Photography: Juné Joubert
Venue: Holden Manz
Hair & Make-Up : Alicia Buckle

Menu