Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Jenny & Johann

Project 5 of 24

Ek het Jenny eerste ontmoed toe sy n bridesmaid was vir haar vriendin se troue, en ek moes die hele tyd net se: WOW!!! Sy is beeldskoon!!!! Vandag voel Jenny soos my vriendin, en toe ek hoor sy het verloof geraak, het ek dadelik gese; Jenny ek doen jou make up!!!!!!

Ek is altyd baie “wintie” om haar fotos vir almal te wys, want sy is vir my een van die mooiste bruide wat ek nog ooit gesien het!!!! Dit bly net n wow!!!

Photography: Nikki Meyer
Venue: Dalsma
Dress: Lady Marmelade
Make-up & Hair: Alicia Buckle

Menu