Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Iaan & Christine

Project 26 of 27

OHHHH!!! Hierdie fotos is sooo mooi vir my. En ek voel so trots om deel te kon wees daarvan. Wat n ongelooflike groot vooreg; om Christine se hare en make up te kon doen.

Dit was soo lekker en n opwindende en groot dag vir Iaan en Christine, die eerste  (van nog en al baie shoots) in hulle nuwe droom huis te doen. En dit was perfek vir n couple shoot, met die growwe tekstuur en mure wat nog nie geverf is nie.

SERVICE PROVIDERS
Photographer: Lizelle Lotter
Awesome: Foci Function Concepts
Make up: Alicia Buckle

Related Projects

Menu