Professional make-up artist & Hair stylist+27 (0) 083 9939 050info@aliciabuckle.co.za

Cretienne // 17 Desember // Stellenbosch

Post 50 of 57
Cretienne // 17 Desember // Stellenbosch

Ek en Cretienne het saam by Isa Carstens gewerk, en is hierdie bruidjie n baie groot vriendin!!!!
Ek was soo opgewonde om haar make up te doen!!!!!!  En om by haar te wees op haar baie spesiale dag.
Almal wat haar ken is soo lief vir haar, en weet sy is absoluut beeldskoon van binne en buite!!!
David Kriel het haar pragtige hare gedoen, en om haar make up te doen, was n absolute fees!!!
Maar sjoe!!!! Toe sy haar rok aantrek, moes ek hard sluk om die trane weg te hou, sy het ongelooflik mooi gelyk!! Die hele prentjie het soooo perfek bymekaar gekom.

Loer na die pragtige photos:

Alicia_Buckle_Cretienne_02 Alicia_Buckle_Cretienne_03 Alicia_Buckle_Cretienne_05

Service providers:

Photograph: danieljphotography
Make up: Alicia
Hair:Dawid Kriel
Dress: Elizabeth Stockenstroom
Venue:  Soverby Landgoed Stellenbosch

, , , , , , , ,

Menu